Cancer Healing Cream

Baie goed! Cancer Healing room het my man se sist by sy boud wat net uitgesny kan word oop laat gaan en hy is amper weg. Daai room is wonderlik! Hy gebruik dit op sy vel en hy is baie beindruk. Baie dankie!

Cellulitis

Hierdie fotos in die advertensie was my been wat Alida Bronkhorst behandel het. Ek het cellulitis gekry en amper my been verloor. As dit nie vir haar was nie, wel dan was ek sonder my been.
Products Recommended:
Miracle Healing oil 30ml R800
Miracle Healing Cancer cream 250ml R400
Rafaa R320 1 Liter
Olive leaf (60) R290

Petrus Vermeulen

Edema and Cellulitis

Duisend dankies aan jou Alida van “Alida’s Health & Beauty” vir jou hulp en raad met my man se gesondheids probleem.
Hy het Edema en Cellulitis al vir etlike jare in die ergste graad. Vog het gereeld deur die vel gekom en moes verbind word. Danksy die medikasie wat jy voorgeskryf het, het sy toestand ongelooflik verander – geen tekens meer van vog
Die produkte wat jy voorgeskryf het was as volg:
Cancer Healing cream and oil, Oxygen Druppels,Rafaa, Black Soap.
Ek het ook vir Arthritis en Rustelose- bene Magnesium Miracle Crystals en MSM (80 days) aanbeveel wat hy tans ook nog gebruik. Ons wens jou dus alle voorspoed en die Vader se seen toe met jou onbaatsugtige onderneming. Whatsapp Alida 072 529 6836

Piet en Susie

Rafaa

In October 2006, I was extremely unhealthy and the doctor gave me about 6 months left to live as my viral lead was 35,000 and CD4 was 31, meaning full blown AIDS. I was susceptible to all opportunistic infections and had severe oral candida repeatedly for the last 4 years. My sleeping pattern was very disturbed and I had major ACNE. The white of my eyes were tinged yellow. At the beginning of November 2006, I began using Rafaa, cellfood and anti-retrivirals. Every morning I took 10ml Rafaa and 25 drops cellfood in a glass of juice, and took the anti-retrivirals twice daily. Mid-November: sleeping pattern improved, more energy and revitalized. December 2006: weight was up to 65kg. January 2007: my acne is completely cleared, my nails are growing, my eyes are white again and clear. The result of my blood test was unbelievable. CD4 was 199 and viral load under 35 per unit! According to my last doctor once in total decline my CD4 would never go up again.

Lisa

Rafaa

“I am a diabetic and on medication for HIV. Before I used Rafaa, I was constantly weak, had a loss of appetite and lost a lot of weight. After using Rafaa for a week, I regained my physical strength and energy. I also regained my appetite and started to gain weight. Now, Rafaa plays a big role in my health, and has boosted my immune system effectively. I will recommend Rafaa to anyone, because it surely works and it has worked for me.”

Maria Rampabang, Musina

Rafaa

Tanica, my dogertjie, is in Mei 2005 gebore en was in haar eerste jaar baie siek . Ons het met ‘n fisioterapie rekening gesit van meer as R14 000. Tanica moes elke keer deur trauma gaan met die fisioterapie se gekloppery. Sy was 6 maande oud toe sy in die Eugene Marais Hospitaal opgeneem is met longontsteking. Sy het vlak asem gehaal en het ook die Streptochocus Pneumoniebakterie gehad. Sy het boonop die RS virus ook gekry wat al haar slymvliese aangetas het. Die oor- neus- en keelspesialis wou op ‘n stadium vir haar ‘grommets’ in haar ore sit as gevolg van die slym wat die ore laat bult het. Ons het van RAFAA gehoor, en besluit hoekom probeer ons dit nie? Wat ‘n verligting! Dit het haar immuunstelsel opgebou, en na die eerste paar weke kon ons definitief ?n groot verskil in haar gesondheid sien. Die beste van alles, dit is alles natuurlik. Tanica is nou amper 5 jaar oud en ons hele gesin gebruik nou nog RAFAA vir amper alles.

Tania Campher

Rafaa

My meisiekind is met onder ontwikkelde broncheale pypies gebore. Sy het elke jaar met asmatiese bronchitis gesukkel. Sy is ten minste een keer per jaar in die hospitaal opgeneem, tussen Junie en Augustus maand met bronchitis en long infeksies. Ek het drie jaar terug RAFAA begin gebruik en sy was nog glad nie weer opgeneem of ernstig siek nie. *** Ons was so 3 jaar terug vir die naweek weg Bad-se-loop toe. Daar is ‘n warmwater swembad en my dogter het met oorpyn begin wat nie wou opklaar nie. Warmwater-swembaddens is mos ‘n broeiplek vir swamme en bakterie, en baie mense kry dan oorinfeksie daarvan. Ek het geen medikasie by my gehad nie en was ver van die dorp af. Ek het altyd RAFAA by my. Ek het haar hele oorkanaal vol RAFAA gegooi en ‘n watte ingesit. Die volgende dag was haar oorpyn weg en iets van die verlede en sy haar naweek verder geniet. Sy het tot vandag toe nie weer gekla van oorpyn nie.”

Alta Potgieter

Rafaa

I had a very poor immune system and were prone to the flu, infections and other diseases. My body grew weaker and weaker by the day. After using Rafaa for only two weeks, I already felt a big difference in my body. I regained my physical strength and felt fit for life. I will recommend Rafaa to anyone, because it really works .”

Thandi Muleya, Musina

Rafaa

My son (now 3 and a half) has an immune problem, therefore gets upper respiratory illnesses often. I started to give the Rafaa with Aloe to him every day. And honestly, he only got one major flue throughout the winter. That is a big milestone for him. I also get colds and the flue often, because I have a lot of allergies that are affecting my immune system in the long run. I also started to drink Rafaa, and I also only got sick of one cold last year. I specifically decided on the Aloe Rafaa for my son, because Aloe, helps with constipation and my son also got constipated often. My experience is that this problem is much better since using the Rafaa. My hands are very sensitive to any cleaning detergents and soaps. My palms of my hands will start itching and then the skin peels off. Since I started to mix the Rafaa with my normal hand cream, it brings a lot of relief to the areas affected.”

Lizelle Hoffman, Pretoria

Cancer cream and Miracle Healing Oil

Ek het bietjie room vir my man uitgeskep. Hy het ‘n sensitiewe plek op sy vel langs sy oog. Room op gesit en dis weg. Mal daaroor. My dogter se die blinde karbonkel puisies verdwyn onder haar vel. Sy het die druppels die meeste nodig. Sy het spastiese dikderm, agv angs en spanning.

Rafaa

A few months ago, when my husband was going through a particularly tough time, a good friend recommended Rafaa, saying that this probiotic helps to ease stress. We had everything to gain, so we put the entire family on Rafaa. My son has had eczema since he was a baby. We have tried every cure thinkable, except a probiotic. We thought probiotics are for people who have taken antibiotics, and we do not (forgetting for a moment that our animal food sources are polluted with antibiotics!). Imagine my surprise when his ringworm infected eczema started clearing up! Imagine my further surprise when my menstrual periods began to normalise. I had accepted this was part of change of life! Thank you Rafaa! ”

Tanya van Schalkwyk

Parasite and Liver detox

I just wanted to thank u again for sending me those products. I’m almost finished with the parasite detox and feeling a whole lot better. Chest pains, joint pains settled. Also not feeling so tired.

Rafaa

“Ek het Rafaa vir ‘n klient van my se wyfie hondjie gegee wat blaasinfeksie (candida) gehad het. Die eienaar het 2 x per dag ‘n spuitjie Rafaa in haar vagina gespuit en haar seer blaas is iets van die verlede. Voor die Rafaa episode het hulle R14 000 opgedok by die veearts vir operasies!”

Rafaa

Goeie dag, ek wil u graag inlig omtrent u produk wat ek reeds aan ‘n paar van my pasiente gegee het. Die terugvoer in al die gevalle is baie positief. ‘n Persoon wat MIV positief is het alle ander produkte opsy geskuif en gebruik nou slegs u produk. Hy het baie meer energie en ondervind soms nog las van klein seertjies op die tong en onder op die tong waarvoor hy ‘n mengsel van soutwater en koeksoda gebruik wat goed werk. Die persoon se gewig bly konstant en hy lyk ook al heelwat gesonder. ‘n Persoon wat nier, -lewer en longkanker het word behandel met Reflexsologie, die vordering verstom die mediese dokters want hy is pyn vry. Bloedsomloop is feitlik normaal en die tas-sintuie is amper weer 100%.Ons het begin om Rafaa te gebruik vir hom en die herstel is pragtig om te sien. Baie werk le nog voor maar met u produk en die genade van God, gaan dit steeds beter met elke behandeling wat ons doen. Baie dankie vir u wonderlike produk.”

Ken Oehley, Masseer Terapeut / Reflexoloog

Rafaa

Ek is die 12de Augustus 2011 in die Bouganvilla Hpt opgeneem vir ‘n rugoperasie, waarna ek op die 16de Augustus 2011 ontslaan is. Ek gebruik Rafaa vanaf 2010 Julie en het net goeie woorde daarvoor. Ek lees nooit die pamflet wat in enige voorskrif of medikasie voorkom nie. Op die 20ste Augustus 2011 die oggend, soos alle ander oggende, gee my vrou vir my ‘n eetleepel Rafaa, en ek sien die pamphlet en lees dit. Ek se toe vir my vrou dat sy sommer onmiddelik van die Rafaa moet opsit sodat ons sien wat gebeur, en tot my verbasing op die 25ste Augustus 2011, is die wond toegegroei en besig om te genees. Al wat nog moet genees is die dreineeringspyp se gaatjie waar daar ‘n roofie gevorm het. Ek het aan die suster by DR van den Bout se spreekkamer verduidelik nadat sy wou weet wat ek gebruik vir die wond, omrede dit die eerste keer is wat sy iemand behandel die wond so mooi is.”

Deon Schutte

Winters Hand And Foot Balm

Hi Alida. Ek wil met jou deel die fantastiese resultate op die room vir Wintershande en ook die Cancer cream. My vriendin was oortrek met vratjies so erg dat die vel spesialis haar nie kon help nie. Na 4 weke se gebruik van Cancer cream is sy gesond. Ek het al vir 45 jaar ekseem in my ore en niks het gehelp nie. Uit desperaatheid smeer ek van die room vir Wintershande in my ore en wha la! My ore is genees! Baie dankie vir jou uitstekende middels dit werk rerig!

Janette

Skin Cancer

My buurman was so 6 maande terug gediagnoseer met kanker op oor, kop en neus. Ek het aanbeveel hy gebruik die Cancer cream en Oxygen druppels. Hy het dit elke dag 2 keer aan aangetaste dele gesmeer. Hy was gister by dokter… die dokter se hy kan dit nie verklaar nie. Maar daar is geen teken van kanker nie. Kontak my gerus as jy met so n probleem sit.

Average Rating: 5.0 stars (based on 17 ratings)